募捐 9月15日2024 – 10月1日2024 关于筹款

Môre is Maandag: Pittighede (en diep dinge) wat jou...

Môre is Maandag: Pittighede (en diep dinge) wat jou lyfspiere, lagspiere en geestelike spiere 'n lekker workout sal gee

Alette-Johanni Winckler
你有多喜欢这本书?
下载文件的质量如何?
下载该书,以评价其质量
下载文件的质量如何?

Aletté-Johanni Winckler is 2012 se gewildste SA(RIE)-blogger, ’n voorkomskonsultant en stilis vir HUISGENOOT, LIG en INTIEM. In MÔRE IS MAANDAG deel sy haar gewilde SARIE-blogs vol pittige humor oor haar eie issues, kinders en sommer alles wat deel is van ’n vrou se lewe. Sy vertel ook haar lewensverhaal en deel haar diep geloof in haar hemelse Vader. En om alles te kroon, gee sy wonderlike raad oor styl, mode, liggaamvorms en gelaatskleur. Hierdie boek is vir elke vrou – om te weet God is lief vir jou, issues en al. Kom lag en huil saam met jou nuwe vriendin, Aletté-Johanni.

年:
2014
出版社:
Christian Art Distributors Pty Ltd
语言:
afrikaans
ISBN:
B00IKEU38C
文件:
EPUB, 1.49 MB
IPFS:
CID , CID Blake2b
afrikaans, 2014
线上阅读
正在转换
转换为 失败

关键词